Herstel Eden deur die Krag van Jesus

Ons Missie

Gemobiliseerde Edenwerkers wat, vanuit die Woord, met hulle gawes voortdurend en entoesiasties uitreik tot eer van God.

Seisoene van die Kerkjaar

Ons vier Paasfees

Belangrike datums om te onthou

Donderdagaand 17 Mei 2012
· 19h00 ·
Hemelvaart.
Sondag 20 Mei tot
Donderdag 24 Mei
· 19h00 ·
Pinksterdienste.
Sondag 27 Mei 2012
· 9h00 ·
Pinksterfees.
Saterdag 2 Junie 2012
· 9h00 ·
Storiemuur.
Sondag 3 Junie 2012
· 9h00 ·
Nagmaal.
Sondag 3 Junie 2012
· 19h00 ·
Stilworduur.

Nuut!

Storiemuur: as deel van die visioeneringproses sal albei wyke op 2 Junie 'n gesamentlike 'Storiemuur' dag hou. Meer besonderhede later.

Skakels na ander webwerwe

Eredienste

Sondae · 9:00 vm

H/v Ladies Mile en Firgroveweg, Kreupelbosch. Vir aanwysings kyk hier.

Jeug

Die Jeug span soek nog mense wat by hulle span betrokke wil raak. Enigeen met 'n passie vir die jeug
is welkom. Kontak Rina de Waal

Pitkos

Ouerleiding

Verhoudings maak waardes moontlik in families.

Wenke vir Raadop Ouers.

Kinders meet kragte met Ouers.

Nog 'n ma van 'n tiener vertel.

Kinders en Nagmaal.

Lees meer hier.

Huweliksleiding

Can we talk? Raad vir kommunikasie probleme in die huwelik hier.

We knew more than we knew when we chose whom we chose. Lees meer hier.

Preke


Preke word aangebied in PDF formaat. As jy nie ’n PDF leser het nie kan jy die Adobe Reader verniet hier aflaai.

Sien argief vir ds Theron se preke.

BergenBaai

Bulletins

Lees die jongste bulletin hier.

Bulletins word aangebied in PDF formaat. As jy nie ’n PDF leser het nie kan jy die Adobe Reader verniet hier aflaai.

Sien vorige bulletins hier.

40e Verjaarsdagviering 2008

Ons het in 2008 ons 40e verjaarsdag gevier met groot dankbaarheid teenoor die Here. Lees meer

Fotos van die oggenddiens in Constantia op 26 Oktober 2008: sien dit hier.

Lees ook ons Feesblad (1.1 Mb) en kyk na die Feesblad foto-album.

  • Bo