Gemeentelewe


Behalwe die eredienste is daar Bybelstudies, selgroepe, byeenkomste vir die jeug en vir seniors waarby u kan kies om in te skakel. Daar word ook gereeld toerustingsgeleenthede aangebied. Daar is verskeie projekte waar lidmate op ’n georganiseerde wyse diens lewer aan minderbevoorregtes. Ons bid dat dit vir u ’n vreugde sal wees om die Here saam met ons te dien en aanbid!

Vir meer oor Houtbaaigemeente aangeleenthede kliek hier.