
Tuisblad
NG Constantia
Seisoene van die Kerkjaar
Ons vier Koninkrykstyd
Belangrike datums om te onthou
Sondagaand 17 September 2023 ·
Aandnagmaal · 19:00 ·
Sondag 24 September 2023 ·
Erfenisdag ·
Maandag 25 September 2023 ·
Loop vir Hoop · 9:00 ·
Sondag 29 Oktober 2023 ·
Lofofferfees · 9:00 ·
Ons Missie
Ons omarm soos Christus
Eredienste
Sondae · 9:00 vm
H/v Ladies Mile en Firgroveweg, Kreupelbosch. Vir aanwysings kyk hier.
Waarmee is ons besig?
Loop vir Hoop Maandag 25 September
Ons stap 'n erfenisroete deur ons omgewing. Kom koop 'n kaartjie en sluit by ons aan 9:00 . Agterna kuier ons saam met 'n worsie en 'n broodjie.
Nuus uit
die Sinodekantoor
Seisoen van Menswaardigheid
Daar het iets verkeerd gegaan in ons land. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig. Hier het die kerk 'n besliste rol om te speel en dit sluit álle gelowiges in. Die Seisoen van Menswaardigheid is 'n inisiatief van die NG Kerkfamilie, waartydens ons wil fokus op RESPEKTEER, LUISTER, LIEFHÊ en OMARM.
Elders
Die Stryd van Vervolgde Christene
Geopende Deure vertel meer hier.