Aksie spanne


Ons aksie spanne bied ruimte vir almal wat op watter manier ookal sy/haar passie vir ons Here wil uitleef, van ywerige werkers wat bereid is om die kerkgebou te help opknap op ’n Spansaamdag, tot diegene wat betrokke wil wees by die jeug, of by uitreikspanne om op ’n tasbare wyse die Here se boodskap in die gemeenskap uit te dra. Daar is plek vir almal, laat weet ons net waarin jy belangstel.

Aksie spanne:

Eiendom
– Pieter Coetzee – spanleier

Finansies
– Cobus Visser – spanleier

Geloofsgroei – Esmari Borchardt – spanleidster
Verdere besonderhede

JAO – Getuienis – Danie Myburgh - spanleier
Verdere besonderhede

Omgee – Christina Lötter - spanleidster
Verdere besonderhede