7 Jeug · NG Kerk Constantia

Jeug


"Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle." – Luk 18:16

Ons wil vir ons jeug ’n omgewing skep waarin christenskap relevant beleef en verinnerlik word sodat hulle toegerus kan word om met geloofsvolwassenheid en integriteit in hulle wêreld te leef.

Span

Ashley Bubb – spanleidster
Marlet de Waal
Marinda van den Berg