Teddiebeerfees 2009


Eenmaal ’n jaar hou ons Teddiebeerfees. Jonk en oud is welkom op Buitenverwachting Landgoed op 1 Mei vanaf 10:00vm. Bring die hele gesin saam om piekniek te kom hou en moenie die teddiebere by die huis vergeet nie. Daar is altyd genoeg om te doen, te sien en te eet.

Die jongklomp kan die vryheid van groen grasperke geniet en deel neem aan die Teddie kompetisies.

Die Teddiebeer tafels bied te kus en te keur van die fynste handgemaakte teddies tot alles en nog wat om ’n teddie knus in weelde te laat lewe.

Die opbrengs van die dag gaan aan NG Kerk Constantia se uitreikaksies en projekte. So kom en geniet die dag en dien terselfdertyd ’n goeie doel.

Teddiebeerfees
Buitenverwachting
Teddiebeerfees
Ingang
Teddiebeerfees
Vroeg oggend opstel
Teddiebeerfees
Louisa Steyn
Teddiebeerfees
Kinderpret
Teddiebeerfees
Pannekoek is gewild
Teddiebeerfees
Beertjies
Teddiebeerfees
.. en nog beertjies