Biblioteek


Boeke en DVD's kan deur gemeentelede gratis geleen word na die erediens in die kerk se voorportaal of gedurende kantoorure.

Bring asseblief ons boeke terug na 3 weke sodat ander mense ook die genot daarvan kan hê.

Nuutste aankope

James Dobson: Wanneer God nie sin maak nie
James Dobson: Om seuns groot te maak
CS Lewis: The Problem of Pain
Maretha Maartens: Die Beste ding since Popcorn
Brock & Bodie Thoene: Jerusalem Vigil
Liz Curtis Higgs: Really Bad Girls of the Bible
Henry Cloud & John Townsend: ’n Reddingsboei vir jou huwelik

Ons wil graag hoor watter boeke en outeurs u in die biblioteek wil hê!
Laat weet Andrea Vavruch van enige voorstelle.

Katalogus

Gaan kyk na die lys van titels beskikbaar in ons katalogus.

Enige kommentaar/resensies oor enige van die boeke kan aan Andrea Vavruch gestuur word en dit sal op die katalogusblad bygevoeg word.