
Tuisblad
NG Constantia
Seisoene van die Kerkjaar
Ons vier Koninkrykstyd
Belangrike datums om te onthou
Sondag 15 Junie 2025 ·
Vadersdag ·
Maandag 16 Junie 2025 ·
Jeugdag ·
Vrydag 27 Junie 2025 ·
Skole sluit ·
Dinsdag 22 Julie 2025 ·
Skole heropen ·
Ons Missie
Ons omarm soos Christus
Eredienste
Sondae · 9:00 vm
H/v Ladies Mile en Firgroveweg, Kreupelbosch. Vir aanwysings kyk hier.
Waarmee is ons besig?
Ons wil steeds ons Missie uitleef
omarm soos Christus.
· Ons samel items in vir Maitland NGK se uitreikaksie na haweloses.
Bring asb jogurt-, margarien- of botterbakkies vir hulle sopkombuis.
· Ons samel ook items in vir twee sopkombuise wat sop aan honger mense voorsien. Ons vra skenkings van droë sopbestandele, pastas en ook mieliemeel.
· Ondersteun ons Winterhoopprojek gedurende Junie met warm klere en komberse.
Nuus uit
die Sinodekantoor
Seisoen van Menswaardigheid
Daar het iets verkeerd gegaan in ons land. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig. Hier het die kerk 'n besliste rol om te speel en dit sluit álle gelowiges in. Die Seisoen van Menswaardigheid is 'n inisiatief van die NG Kerkfamilie, waartydens ons wil fokus op RESPEKTEER, LUISTER, LIEFHÊ en OMARM.
Elders
Die Stryd van Vervolgde Christene
Geopende Deure vertel meer hier.