JAO · Jesus vir Ander deur Ons

Die Getuienisaksie van NGK Constantia

"...julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld." – Handelinge 1:8

Constantia sien dit as ons missie om uit te gaan in die wêreld en Jesus se opdrag van Handelinge 1:8 uit te voer.

Aksies wat deur JAO ondersteun word:

Afrika

Soedan
Samuel Malish

Malawi VIGS weeshuis
Ds Chipeta

Uithoeke van die wêreld

Indië
R en L J

Skepe bediening
Carlien en Seelan Govender

  • Bo