Kersspel 2008

Openingstoneel: blokfluit Charl en Andre en viool Alexander

Maria en Josef - Esmari en Johan

Herdertjies - Landman, Allester, Tommie, RP

Engel Gabriel verskyn aan Maria - Marlet en Esmari

Engeltjies by die herdertjies - Engeltjies = Anelia, Bronwen, Kira, Jamie, Marlet
