Tuisblad

NG Constantia

Seisoene van die Kerkjaar

Ons vier Lydenstyd

Belangrike datums om te onthou

Sondag 2 Maart 2025 ·
Lydensweke begin ·
Woensdag 5 Maart 2025 ·
Sestig Plussers: Aswoensdag · 10:00 ·
Vrydag 21 Maart 2025 ·
Menseregtedag ·
Vrydag 28 Maart 2025 ·
Skole sluit ·
Sondag 13 April 2025 ·
Groot Lydensweek begin: Palmsondag · 9:00 ·
Donderdagaand 17 April 2025 ·
Donkerdiens · 19:00 ·
Vrydag 18 April 2025 ·
Goeie Vrydag · 9:00 ·
Sondag 20 April 2025 ·
Paasfees · 9:00 ·


Ons Missie

Ons omarm soos Christus


Eredienste

Sondae · 9:00 vm

H/v Ladies Mile en Firgroveweg, Kreupelbosch. Vir aanwysings kyk hier.


Waarmee is ons besig?

Ons wil steeds ons Missie uitleef
omarm soos Christus.
· Ons samel items in vir Maitland NGK se uitreikaksie na haweloses. Bring asb jogurt-, margarien- of botterbakkies vir hulle sopkombuis.
· Ons samel ook items in vir twee sopkombuise wat sop aan honger mense voorsien. Ons vra skenkings van droë sopbestandele, pastas en ook mieliemeel.

Nuus uit

die Sinodekantoor

Seisoen van Menswaardigheid

Daar het iets verkeerd gegaan in ons land. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig. Hier het die kerk 'n besliste rol om te speel en dit sluit álle gelowiges in. Die Seisoen van Menswaardigheid is 'n inisiatief van die NG Kerkfamilie, waartydens ons wil fokus op RESPEKTEER, LUISTER, LIEFHÊ en OMARM.


Elders

Die Stryd van Vervolgde Christene



Geopende Deure vertel meer hier.